VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Miscellaneous

  • Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Graad 4 9781485700906

Slimkoppe Vaardighede Taal en Spelling Graad 4 9781485700906

$55.6 $83.96
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ‘n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ‘n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ‘n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ‘n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.
Miscellaneous

Miscellaneous

  • Journey to Jo’Burg (HarperCollins Children’s Classics) 9780008726478
    $43.4 $61.19
  • The Glass Menagerie 9780141190266
    $41.66 $59.16
  • Ingenieursgrafika En Ontwerp Gr10 Lb
    $67.43 $109.91
  • Kollig Op Natuurwetenskappe En Tegnologie Gr 4 (Leerdersboek) – 9780796234445
    $63.61 $108.14
  • Ace It Besigheidstudies Gr 10
    $37.73 $66.78
  • Death of a Salesman
    $49.4 $77.56
  • Oxford International Primary Maths & Science Combo Stage 6
    $54.03 $66.46
  • Cambridge International A Level Chinese Language & Literature Coursebook with Digital Access (2 Years) 9781009312004
    $36.04 $61.27
  • Looking for Alaska – John Green OUT OF PRINT
    $52.72 $93.31
  • Tin Bucket Drum – 9781868149728
    $67.27 $92.16
  • Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 9781485700920
    $49.32 $84.34
  • Tippie doen wiskunde, Vlak 1, boekpak 9780637001120
    $38.1 $48.39
  • Smart-Kids Skills Grade 4 Comprehensions
    $65.7 $105.12
  • Learning to Program in Python
    $44.06 $67.85
  • A Doll’s House 3rd ed – Henrik Ibsen 9781350116788
    $41.73 $64.26
  • Let’s Practise English First Additional Language Grade 6 9780190406356
    $54.21 $82.4

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE