Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 6 9781485700920
$49.32
$84.34
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: – ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom – ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen – Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling – ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester – Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. – PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek
Miscellaneous