VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Digbundels

  • 'n Duisend stories oor Johannesburg: 'n Stadsroman /Kalmer, Harry

'n Duisend stories oor Johannesburg: 'n Stadsroman /Kalmer, Harry

$66.09 $89.22
Dalk begin ‘n 1000 stories oor Johannesburg buite ‘n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ‘n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer ‘n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is … Dalk begin ‘n 1000 stories oor Johannesburg buite ‘n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op ‘n Sondagoggend in Mei 2008 met Samson Dube se xenofobiese moord. Heel moontlik 41 jaar vantevore wanneer ‘n jong Zweig en Serenita die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is …Soos wat die geval met ‘n 1001 Arabiese nagte is, kan gedeeltes van ‘n 1000 stories oor Johannesburg byna in enige volgorde gelees word! Dit is ‘n behendig verweefde verhaal oor boorlinge van Johannesburg – uitgewekenes, terugkerendes en die wat nog altyd daar gebly het – hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.
Digbundels

Digbundels

  • Keith Kirsten Se Grondbeginsels Vir Tuinmaak
    $90 $151.2
  • Treknet: Bloemlesing uit die Afrikaanse poësie /Louw, NP Van Wyk en Lindenberg, P (samestellers)
    $63 $81.9
  • Rebellie teen God /Hermann, Frik
    $81 $105.3
  • A guide to studying Shakespeare's Romeo and Juliet /Ruse, C.A.
    $72 $125.28
  • Ook die klein dingetjies /Van den Berg, J
    $63 $107.73
  • 'n Duisend stories oor Johannesburg: 'n Stadsroman /Kalmer, Harry
    $66.09 $89.22
  • Trompie, die hoërskoolseun / Topsy Smith
    $90 $136.8
  • Om meer te kan gee /Beukes, Dricky
    $36 $66.24
  • Plato: the last days of Sokrates
    $63 $90.72

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE