VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Rubrieke

  • Kop op ‘n blok /de Vos, Philip

Kop op ‘n blok /de Vos, Philip

$99 $144.54
De Vos ken die kunste, en die mense agter die kunste, so hy kan heerlik spot met die hogere dinge in die lewe. Die bundel bevat ‘n hele vertellings oor bekende figure uit die kunstewêreld, soos die Karel Schoeman. Kop op ‘n blok is vlymskerp geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm die teks ‘n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans. Philip de Vos is ‘n bekende limerick-skrywer en het ‘n aantal bloginskrywings op die Versindaba-webtuiste gelewer. Kop op ‘n blok bestaan uit ‘n versameling van hierdie bloginskrywings. Die bundel bevat egter ook ‘n aantal sketse wat in tydskrifte en koerante gepubliseer is.
Rubrieke

Rubrieke

  • Ondergronds vir God /Wurmbrand, Richard
    $72 $116.64
  • Alice by Heart / Steven Sater
    $40.73 $73.31
  • The Chosen: The 50 greatest Springboks of all time /Colquhoun , Andy and Dobson, Paul
    $41.73 $53
  • 'n Man met vakansie /Barnard, Chris
    $54 $73.98
  • Vergesigte /van Melle, J.
    $51.25 $82.51
  • Skankwan van die duine /Hobsons
    $69.09 $121.6
  • Skoentjies en klompies / oorvertel deur Oumi
    $45 $69.3
  • Rubaiyat /Van Soelen, DB
    $90 $125.1
  • Kop op ‘n blok /de Vos, Philip
    $99 $144.54

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE