VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Humor

  • Praktyk Sielkunde /Van Sittert, Wollie

Praktyk Sielkunde /Van Sittert, Wollie

$49.5 $95.04
Sonsopkomtyd het ek nakend die skoot van my moeder verlaat, met stormwolke wat sporadies voor die son inbeweeg, deurkruis ek Gods aarde met ‘n uitkyk op die lewe van leer uit ander se foute, ondervind die “Groot niet” self, neem ter harte wat op my lewe positief’n verandering kan teweegbring en laai oortollige en onnodige lewensbagasie af. Nakend sal ek Gods aarde verlaat, course why die doodskleed het nie sakke nie en nog minder het die Hemel huise met titelaktes. Sekere voetpaadjies wat ek tot dusver al op my pelgrimsreis beleef en ervaar het, deel ek met liefde met die leser en dit is wat ek vir altyd aan my mense kan agterlaat die dag as my voetspore dof raak en ek my eie ewige sonslsaaptyd ervaar. Ek sien daarna uit om u toerleier te wees wanneer u saamstap op die paar voetpaadjies en simpelgeite van my pelgrimsrus en daarmee sê ek groete van huis tot huis… Welkom tot die humoristiese genre!
Humor

Humor

  • Kind en Godsdiens /Landman, WA ; et al.
    $44.68 $58.53
  • Koms van die hyreen /van Niekerk, Dolf
    $36.77 $63.98
  • Do you know who I am? / Zapiro
    $90 $135.9
  • Die verhaal van die wilde rooi /Davison, Frank Dalby
    $90 $115.2
  • More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon
    $49.5 $59.4
  • Die oorspronklike, ongewoon, skrikaanjaende werklik feitelike Storieboek / Marjorie van Heerden
    $81 $101.25
  • Karooveld - Ekologie en bestuur / Karen J Esler et al
    $52.03 $66.6
  • Dwaalgees van Duiwelskantoor / Louise Prinsloo
    $81 $116.64
  • Swartberg en sy mense * Paleise van die Pluime / Van Waart, Sue
    $59.9 $77.27
  • Die Barmhartige Samaritaan
    $45 $58.05
  • Geskenke uit die huis : 'n boek propvol idees om te gee / Anika Pretorius
    $45 $85.05
  • Liefde soos Klitsgras /Swart, Lize
    $40.5 $74.11
  • Die vrolike vlam : 'n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven /Langenhoven, CJ
    $44.48 $86.74
  • Don’t mess with the president’s head / Zapiro
    $72 $138.24
  • Vir volk en vryheid /Bruwer, PF
    $52.13 $69.85
  • Moer toe die vreemde in /Bakkes, C Johan
    $99 $176.22

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE