Die vrolike vlam : 'n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven /Langenhoven, CJ
$44.48
$86.74
Description Tafelberg Uitgewers Eerste uitgawe 1979 Hardebandboek in nuwe toestand, behalwe vir skeur op onderkant van die omslag en klein skeurtjie op agterkant van omslag, boek is waarskynlik nooit gelees nie. Stempel van Arbeidsgenot, (die huis van Langenhoven in Oudtshoorn) voorin boek gestempel
Humor