VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Humor

  • More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon

More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon

$49.5 $59.4
More is ‘n lang dag is geskryf in opdra vir ATKV Kampustoneel 1984. Dit is vir die eerste keer opgevoer deur die Dramadepartement van die Universiteit Rhodes en het in die Breytenbach-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman, die rolbesetting soos volg: Guy de Lancy (Neil), Andrew Wilson (Christo), Deon Opperman (Lappies), Jeremy Mansfield (Van), Bruce Fields (Kosie) Die teken is vir die eerste keer deur SUKOVS opgevoer. Dit het op 2 Mei 1985 in die Sterrewag-teater geopen. Die regisseur was Deon Opperman en die rolbesetting soos volg: Ernst Eloff (Diederik), Marga van Rooy (Hendrianna), Danie Burger (Dominee), Marchelle Verwey (Anna-Marie). Dankie aan Pierre van Pletzen, Ernst Eloff, Marga van Rooy en Wilna Snyman vir die onmeetbare bydrae wat hulle tot die teks gelewer het.  – Vanaf die binneblad van die boek –
Humor

Humor

  • Kind en Godsdiens /Landman, WA ; et al.
    $44.68 $58.53
  • Die verhaal van die wilde rooi /Davison, Frank Dalby
    $90 $115.2
  • Dwaalgees van Duiwelskantoor / Louise Prinsloo
    $81 $116.64
  • Don’t mess with the president’s head / Zapiro
    $72 $138.24
  • Vir volk en vryheid /Bruwer, PF
    $52.13 $69.85
  • Karooveld - Ekologie en bestuur / Karen J Esler et al
    $52.03 $66.6
  • More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon
    $49.5 $59.4
  • Swartberg en sy mense * Paleise van die Pluime / Van Waart, Sue
    $59.9 $77.27
  • Die Barmhartige Samaritaan
    $45 $58.05
  • Die vrolike vlam : 'n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven /Langenhoven, CJ
    $44.48 $86.74
  • Geskenke uit die huis : 'n boek propvol idees om te gee / Anika Pretorius
    $45 $85.05
  • Die oorspronklike, ongewoon, skrikaanjaende werklik feitelike Storieboek / Marjorie van Heerden
    $81 $101.25
  • Koms van die hyreen /van Niekerk, Dolf
    $36.77 $63.98
  • Do you know who I am? / Zapiro
    $90 $135.9
  • Liefde soos Klitsgras /Swart, Lize
    $40.5 $74.11
  • Moer toe die vreemde in /Bakkes, C Johan
    $99 $176.22

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE