VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Humor

  • Lekker lawwe SMS-lagboek: Die lagboek met ‘n nuwe baadjie/ Maritha Snyman

Lekker lawwe SMS-lagboek: Die lagboek met ‘n nuwe baadjie/ Maritha Snyman

$90 $123.3
Description Wil jy ‘n boek vol sms’e hê om iemand op te beur of te laat lag? Grappe sal nooit weer dieselfde wees nie! Hierdie grappies is geskryf in dieselfde styl waarin ons tieners vandag op sms-taal praat. As jy taalkundig korrek wil skryf of praat, gaan hierdie boek nie vir jou wees nie, maar as jy ‘n tiener verstaan en hoe hul skryf, sal die boek jou geval. Ek wil tog net ook meld wat Niel Els van Potchefstroom Gimnasium oor hierdie saak te sê het in die voorwoord van die boekie: “Alhoewel dit sommige Afrikaanse ghoeroes se hare laat rys, waarborg ek u dat dit net tot voordeel van ons taal strek. Kyk maar, niemand sms in Engels nie. Sê dit nie juis aan u dat ons taal vir ons ook kosbaar is nie?  Net soos alles, moet Afrikaanse aanpas om te oorleef – en al wat ons doen met sms-taal is om die proses ‘n hupstootjie te gee.”
Humor

Humor

  • More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon
    $49.5 $59.4
  • Moer toe die vreemde in /Bakkes, C Johan
    $99 $176.22
  • Koms van die hyreen /van Niekerk, Dolf
    $36.77 $63.98
  • Liefde soos Klitsgras /Swart, Lize
    $40.5 $74.11
  • Vir volk en vryheid /Bruwer, PF
    $52.13 $69.85
  • Dwaalgees van Duiwelskantoor / Louise Prinsloo
    $81 $116.64
  • Die verhaal van die wilde rooi /Davison, Frank Dalby
    $90 $115.2
  • Die Barmhartige Samaritaan
    $45 $58.05
  • Die oorspronklike, ongewoon, skrikaanjaende werklik feitelike Storieboek / Marjorie van Heerden
    $81 $101.25
  • Do you know who I am? / Zapiro
    $90 $135.9
  • Swartberg en sy mense * Paleise van die Pluime / Van Waart, Sue
    $59.9 $77.27
  • Kind en Godsdiens /Landman, WA ; et al.
    $44.68 $58.53
  • Don’t mess with the president’s head / Zapiro
    $72 $138.24
  • Karooveld - Ekologie en bestuur / Karen J Esler et al
    $52.03 $66.6
  • Die vrolike vlam : 'n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven /Langenhoven, CJ
    $44.48 $86.74
  • Geskenke uit die huis : 'n boek propvol idees om te gee / Anika Pretorius
    $45 $85.05

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE