VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Humor

  • Dollars Eventualis: ware verhale rondom ‘n regspraktyk / Nico van Rensburg

Dollars Eventualis: ware verhale rondom ‘n regspraktyk / Nico van Rensburg

$62.89 $111.32
“Dollars Eventualis is lekkerlees-stories vir mense van alle mense. Die bundel bevat ware ironiese en humorvolle lewensketse met soms skreeusnaakse insidente. Lees van gewone én stukkende mense wat noodgedwonge in die wêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur Nico van Rensburg met binne-inligting wat hy vrygewig deel.”  – Igna Klynsmith (RSG: Wat sê die prokureur?” Kostelike leesstof vir dié wat die wet ken. Kragtige leesstof vir dié wat in die reg belangstel. Kosbare leesstof vir dié wat die wet nodig het. AFRIKAANS – ware lewensketse van gebeure met gewone mense wat noodgedwonge in die regswêreld van prokureurs en howe beland. Treffend vertel deur ‘n ervare en ingeligte prokureur. Nico van Rensburg is oorlede op 14 Julie 2016 – ‘n dag na ‘n suksesvolle boekbekendstelling by die Horison-teater in Roodepoort – wat ‘n verlies vir die skrywerswêreld sowel as vir die lesers. Hy het sy lewenstaak volbring…
Humor

Humor

  • More is 'n lang dag en Die Teken /Opperman, Deon
    $49.5 $59.4
  • Die oorspronklike, ongewoon, skrikaanjaende werklik feitelike Storieboek / Marjorie van Heerden
    $81 $101.25
  • Vir volk en vryheid /Bruwer, PF
    $52.13 $69.85
  • Swartberg en sy mense * Paleise van die Pluime / Van Waart, Sue
    $59.9 $77.27
  • Geskenke uit die huis : 'n boek propvol idees om te gee / Anika Pretorius
    $45 $85.05
  • Koms van die hyreen /van Niekerk, Dolf
    $36.77 $63.98
  • Die verhaal van die wilde rooi /Davison, Frank Dalby
    $90 $115.2
  • Kind en Godsdiens /Landman, WA ; et al.
    $44.68 $58.53
  • Moer toe die vreemde in /Bakkes, C Johan
    $99 $176.22
  • Don’t mess with the president’s head / Zapiro
    $72 $138.24
  • Dwaalgees van Duiwelskantoor / Louise Prinsloo
    $81 $116.64
  • Liefde soos Klitsgras /Swart, Lize
    $40.5 $74.11
  • Do you know who I am? / Zapiro
    $90 $135.9
  • Die vrolike vlam : 'n versameling van stukke vir lekkerlees uit die werke van C.L. Langenhoven /Langenhoven, CJ
    $44.48 $86.74
  • Die Barmhartige Samaritaan
    $45 $58.05
  • Karooveld - Ekologie en bestuur / Karen J Esler et al
    $52.03 $66.6

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE