Ervarings op my voetslaanpad / Evert F. Potgieter
$43.64
$78.55
In hierdie boek skryf die bekende veldkenner en grootwildjagter, Evert F. Potgieter op pakkende wyse oor die ‘grotes’ van die bos wat sy veldpaaie gekruis het. Dikwels het hy hierdie juwele van die natuur deur die visier van ‘n geweer in sy gesigsveld gebring. Ander kere weer was hy net waarnemer. Dan het hy hulle dopgehou bloot vir die genot wat hulle nabyheid gebied het. Potgieter is nog van die min hedendaagse veldmanne wat voetslaan agter wild aan. Nie vir hom die gerief van ‘n vierwielaangedrewe voertuig of die skerp oog van ‘n teleskopiese visier nie. Nee hy glo aan voetslaan, aan spoorsny agter die gevaarlike grotes aan, aan waarneem en hy glo aan geregverdige en sinvolle jag.
Jagverhale