VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Jagverhale

  • Ek wens ek wens /Van den Berg, Zirk

Ek wens ek wens /Van den Berg, Zirk

$35.05 $63.79
Wenner van die 2020 W.A. Hofmeyrprys vir literatuur. As lykbesorger by White Lily Funerals het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, bene gekonnekteer en wasbleek gesigte gegrimeer vir die laaste besigtiging deur roubeklaers. ‘n Mens het jou werk en jy doen dit, dit help nie om vir ander goed te wens nie, of hoe? Nietemin wens Seb wel af en toe vir die een of ander ingryping om hom los te ruk uit sy saai bestaan – nie net by die werk nie, maar ook tuis waar hy, sy vrou en tienerkinders verby mekaar leef. Eendag, toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, begin Seb tog in wense glo . . . “’n Fabel vir moderne tye. ‘n Heerlike verhaal.” – Kerneels Breytenbach.
Jagverhale

Jagverhale

  • Jagters van die woestynland /Schoeman, PJ
    $56.85 $88.69
  • Die fluitspeler van Hameln: 'n kinderoperette in drie bedrywe /Edmunds, James JH en Glover, David
    $72 $108.72
  • Ek wens ek wens /Van den Berg, Zirk
    $35.05 $63.79
  • Jagtye /Rall, Henk
    $81 $150.66
  • Maters op Maasdorp / Stella Blakemore
    $81 $149.04
  • Getemde vryheid /Van Deventer, SP
    $57.09 $106.19
  • Die veldwagters vertel: 78 ware verhale uit ons Nasionale Parke /Roderigues, Jan
    $90 $162.9
  • Langs die buffelpad /Potgieter, Evert F
    $63 $123.48
  • Die Idasa-komplot teen Afrikanernasionalisme /Marais, Jaap
    $90 $175.5
  • Skryf Afrikaans van A tot Z /Muller, Dalene
    $62.2 $81.48
  • Die groot oorstroming / C. Wilkeshuis
    $54 $101.52
  • Van jagter tot wildliefhebber /Schoeman, PJ
    $99 $152.46
  • Dans met armmansdogter /Jooste, Pamela
    $69.08 $108.46
  • Laugh @ Law / Pierre A. Wolmarans
    $58.5 $98.87
  • Agter die verste ster /Heine, Mike
    $45 $59.85
  • Die ontheiliging /LaHaye, Tim & Jenkins, Jerry B
    $72 $131.04

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE