Die fluitspeler van Hameln: 'n kinderoperette in drie bedrywe /Edmunds, James JH en Glover, David
$72
$108.72
Die boek het ‘n inleidende hoofstuk Wenke in verband met die opvoering waarin breedvoerig verduidelik word hoe die dekor moet lyk, hoeveel deelnemers daar kan wees en hoe die kostuums daaruit moet sien. Lied 1 : Revolusie van die rotte met die woorde van die lied aan die eenkant sowel as die bedryf se dialoog en aan die anderkant die bladmusiek van die lied – so word ook al die ander liedere met bladmusiek bygestaan in al drie bedrywe…
Jagverhale