VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Jagverhale

  • Jagters van die woestynland /Schoeman, PJ

Jagters van die woestynland /Schoeman, PJ

$56.85 $88.69
In die byna waterlose woestynstreke in die verre en minder bekende dele van Suidwes-Afrika het Schoeman die stof vir hierdie merkwaardige verhaal gaan insamel. Hier het hy kennis gemaak met die geheimsinnige jagters van die woestynaland. Die skrywer voer die leser mee op die ver paaie waarlangs hierdie swerwersvolkie gekom het en lê die misterie en romantiek van hul hele bestaan bloot. Die leser volg Twihi, kind van die winde, na die ver jagvelde waar sy haar spoortjies vir die groot jagters van die woestynland gaan wys. In die flikkerlig van grasvure is hy toeskouer by die wilde, drifbelaaide dans van die gemsbok, hoor hy die roue weeklag in die lied van die wind oor die gras, luister hy na wonderverhale uit die gryse  en glorieryke verlede van hierdie woestynkinders…
Jagverhale

Jagverhale

  • Die Idasa-komplot teen Afrikanernasionalisme /Marais, Jaap
    $90 $175.5
  • Langs die buffelpad /Potgieter, Evert F
    $63 $123.48
  • Agter die verste ster /Heine, Mike
    $45 $59.85
  • Dans met armmansdogter /Jooste, Pamela
    $69.08 $108.46
  • Van jagter tot wildliefhebber /Schoeman, PJ
    $99 $152.46
  • Skryf Afrikaans van A tot Z /Muller, Dalene
    $62.2 $81.48
  • Die fluitspeler van Hameln: 'n kinderoperette in drie bedrywe /Edmunds, James JH en Glover, David
    $72 $108.72
  • Getemde vryheid /Van Deventer, SP
    $57.09 $106.19
  • Jagters van die woestynland /Schoeman, PJ
    $56.85 $88.69
  • Jagtye /Rall, Henk
    $81 $150.66
  • Ek wens ek wens /Van den Berg, Zirk
    $35.05 $63.79
  • Die groot oorstroming / C. Wilkeshuis
    $54 $101.52
  • Die ontheiliging /LaHaye, Tim & Jenkins, Jerry B
    $72 $131.04
  • Maters op Maasdorp / Stella Blakemore
    $81 $149.04
  • Die veldwagters vertel: 78 ware verhale uit ons Nasionale Parke /Roderigues, Jan
    $90 $162.9
  • Laugh @ Law / Pierre A. Wolmarans
    $58.5 $98.87

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE