VG-APFELSTAEDTAUE.DE ≡ Home & Living Yale Expressions Flower Seeds & Bulbs Tools
  • Jagverhale

  • Toe ashope nog kampvure was… /Botha, Abel

Toe ashope nog kampvure was… /Botha, Abel

$35.35 $43.83
Die stories in hierdie bundel het byna almal oor die jare in Die impala, die tydskrif van die Bosveld Jagtersvereniging,  verskyn. Die karakters in hierdie stories is NIE denkbeeldig nie en enige ooreenkoms met werklike persone of gebeurtenisse is NIE toevallig nie. Abel Botha is ‘n siviele ingenieur van Tzaneen en ‘n man wat graag op ver plekke jag. Hy het drie boeke met jagverhale geskryf , ‘n digbundel die lig laat sien en ook ‘n geestelike boek geskryf. Sy ander jagboeke is As kampvuur-as eers wegwaai en Op soek na nog ou kampvure. Hierdie is jagverhale wat hy oor jare rondom kampvure oorvertel. Die meeste is ware gebeurtenisse. soms is die feite effens aangepas en soms is dit wat met ander mense gebeur het…
Jagverhale

Jagverhale

  • Ek wens ek wens /Van den Berg, Zirk
    $35.05 $63.79
  • Agter die verste ster /Heine, Mike
    $45 $59.85
  • Langs die buffelpad /Potgieter, Evert F
    $63 $123.48
  • Van jagter tot wildliefhebber /Schoeman, PJ
    $99 $152.46
  • Die veldwagters vertel: 78 ware verhale uit ons Nasionale Parke /Roderigues, Jan
    $90 $162.9
  • Jagtye /Rall, Henk
    $81 $150.66
  • Jagters van die woestynland /Schoeman, PJ
    $56.85 $88.69
  • Dans met armmansdogter /Jooste, Pamela
    $69.08 $108.46
  • Die ontheiliging /LaHaye, Tim & Jenkins, Jerry B
    $72 $131.04
  • Getemde vryheid /Van Deventer, SP
    $57.09 $106.19
  • Maters op Maasdorp / Stella Blakemore
    $81 $149.04
  • Laugh @ Law / Pierre A. Wolmarans
    $58.5 $98.87
  • Die groot oorstroming / C. Wilkeshuis
    $54 $101.52
  • Die fluitspeler van Hameln: 'n kinderoperette in drie bedrywe /Edmunds, James JH en Glover, David
    $72 $108.72
  • Skryf Afrikaans van A tot Z /Muller, Dalene
    $62.2 $81.48
  • Die Idasa-komplot teen Afrikanernasionalisme /Marais, Jaap
    $90 $175.5

© 2026 - VG-APFELSTAEDTAUE.DE